{ "lostAllHealth": "Jy is uit Gesondheid uit!", "dontDespair": "Moenie moed opgee nie!", "deathPenaltyDetails": "Jy het 'n Vlak, jou Goud, en 'n stuk Toerusting verloor, maar jy kan alles terug kry met harde werk! Sterkte--jy sal uitstekend doen.", "refillHealthTryAgain": "Herstel Gesondheid & probeer weer", "dyingOftenTips": "Gebeur dit gereeld? Hier is 'n paar wenke!", "losingHealthWarning": "Versigtig - Jy verloor Gesondheid!", "losingHealthWarning2": "Moenie toelaat dat jou Gesondheid tot nul daal nie! As jy doen, sal jy 'n Vlak, jou Goud en 'n stuk Toerusting verloor.", "toRegainHealth": "Om Gesondheid te herstel:", "lowHealthTips1": "Verhoog n Vlak om jou Gesondheid ten volle te herstel!", "lowHealthTips2": "Koop 'n Gesondheidsdrankie vanaf die Vergoedingskolom om 15 Gesondheid te herstel.", "losingHealthQuickly": "Verloor jy vinnig Gesondheid?", "lowHealthTips3": "Onvoltooide Daaglikse Items maak jou seer oornag, so wees versigtig om vir eers nie te veel by te sit nie!", "lowHealthTips4": "As 'n Daaglikse Item nie vir 'n sekere dag nodig is nie, kan jy dit afskakel deur om op die potlood ikoon te kliek.", "goodLuck": "Sterkte!", "cannotRevive": "Kan nie herleef as jy nie dood is nie" }