habitica/website/common/locales/af/death.json

17 lines
1.3 KiB
JSON
Raw Normal View History

{
"lostAllHealth": "Jy is uit Gesondheid uit!",
"dontDespair": "Moenie moed opgee nie!",
"deathPenaltyDetails": "Jy het 'n Vlak, jou Goud, en 'n stuk Toerusting verloor, maar jy kan alles terug kry met harde werk! Sterkte--jy sal uitstekend doen.",
"refillHealthTryAgain": "Herstel Gesondheid & probeer weer",
"dyingOftenTips": "Gebeur dit gereeld? <a href='http://habitica.wikia.com/wiki/Death_Mechanics#Strategies_for_Staying_Alive' target='_blank'>Hier is 'n paar wenke!</a>",
"losingHealthWarning": "Versigtig - Jy verloor Gesondheid!",
"losingHealthWarning2": "Moenie toelaat dat jou Gesondheid tot nul daal nie! As jy doen, sal jy 'n Vlak, jou Goud en 'n stuk Toerusting verloor.",
"toRegainHealth": "Om Gesondheid te herstel:",
"lowHealthTips1": "Verhoog n Vlak om jou Gesondheid ten volle te herstel!",
"lowHealthTips2": "Koop 'n Gesondheidsdrankie vanaf die Vergoedingskolom om 15 Gesondheid te herstel.",
"losingHealthQuickly": "Verloor jy vinnig Gesondheid?",
"lowHealthTips3": "Onvoltooide Daaglikse Items maak jou seer oornag, so wees versigtig om vir eers nie te veel by te sit nie!",
"lowHealthTips4": "As 'n Daaglikse Item nie vir 'n sekere dag nodig is nie, kan jy dit afskakel deur om op die potlood ikoon te kliek.",
"goodLuck": "Sterkte!",
"cannotRevive": "Kan nie herleef as jy nie dood is nie"
}